Die skool was in twee spanne opgedeel, blou en geel. Die twee spanne het van vroegoggend af kop-aan-kop vir die geesbeker meegeding, asook om die wenners van die dag te wees.
Die dirigente het met longe vol gees die baan betree het en die dag op ‘n hoë noot begin.
LEES OOK: Dis weer interhoërjaar by Nellies!
Sommige atlete het interhuisrekords gebreek, en die gr. R-leerders het die meeste van die dag gemaak deur die 60 m-naellope saam met hul onderwysers aan te durf.
Do you have more information about the story?
Please send us an email to editorial@lowvelder.co.za.
For free breaking and community news, visit Lowvelder’s website: Lowvelder
For more news and interesting articles, like Lowvelder on Facebook, follow us on Twitter or Instagram
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!