Local newsNewsNewsSchools

Hoërskool Rob Ferreira-leerlinge vaar goed by kunskompetisie

Die tema van vanjaar se kompetisie was "Culture Reimagined and Reinterpreted, Self-Portrait".

Leerlinge van Hoërskool Rob Ferreira het onlangs hul kunswerke ingeskryf vir die jaarlikse Mpumalanga Kunskompetisie vir diegene wat visuele kunste as vak neem.

Die FET Visual Arts and Design-kompetisie is geloods deur die Departement van Onderwys en is verpligtend vir leerders vanaf gr. 10 tot 12.

Die beste werke, gekies deur die kuns onderwyser, word ingestuur vir die paneel van ongeveer vyf beoordelaars.

Nicola Scott se werk het uitstekend gevaar en sy het ook Mpumalanga-kleure verwerf daarvoor.

LEES OOK: Vyf Hoërskool Rob Ferreira-leerlinge haal nasionale redenaarskompetisie

Dalisha Roux se kunswerk.
Kunswerk deur Chandré Swanepoel.

Back to top button