AdvertorialBusinessLocal newsNewsNews

EPX Courier Services gets you where you want to be

They have the largest footprint in the areas that they service and their team now delivers a national service to their loyal and rapidly expanding client base.

EPX Courier Services is a leading, national courier. Started 20 years ago by entrepreneurial brothers, Garreth and James Edwards, the courier service was started to service the overnight express needs of clients between Polokwane and Johannesburg.

While many businesses can claim a passion for speed, safety and “total reliability”, the swift growth of EPX Courier Services’ business proves that they stick to what they believe and deliver a service that is consistently all about the client.

They use their own fleet and run world-class tracking technology in order to meet their customers’ needs.

EPX Courier Services strives to keep on providing outstanding service and solution-based systems to their clients across South Africa.

EPX Nelspruit’s manager, Hannes de Wet, said he was extremely proud of the growing client base that they have.

“Some of them have come a long way with us, while others are newly signed. However, all of them are equally important to us and we want to thank them for supporting us all of these years,” De Wet said. For more, visit www.epx.co.za.

Hier gaan dit die hele pad om diens – aan jou te verskaf

Wenke om jou pakkie veilig te hou:

• Draai jou pakkie op so ‘n manier toe dat dit veilig vervoer en hanteer kan word.
• Moenie iets in die verpakking plaas wat te swaar daarvoor is en veroorsaak dat dit kan skeur nie.
• Die regte verpakking hang van item tot item af en die tak kan geskakel word indien enigeen hulp nodig het.

Twintig feite van 20 jaar:

• Daar is tans 30 mense wat by die Nelspruittak werk.
• Dié tak is in 2002 begin.
• Die Nelspruittak is ook baie trots op die 270 kliënte wat hulle tans het.
• Persoonlike diens is hul prioriteit en hulle verseker dat jy altyd deel van die familie voel.
• Die maatskappy se naam, EPX staan vir Edwards Parcel Express wat van die direkteure, Garreth en James Edwards, se vanne afgelei is.

• Die maatskappy het 13 takke landswyd.
• Die Nelspruittak was die maatskappy se derde tak.
• Die eerste tak was gesamentlik in Johannesburg en in Pietersburg. Elkeen van die direkteure het ‘n depot begin en koerierdienste tussen die twee gelewer.
• Beide Garreth en James was betrokke by die beplanning van die Nelspruittak.
• De Wet het in 2009 by die Nelspruittak aangesluit.

• Dié tak hou elke jaar ‘n jaareindfunskie om hul personeel vir hul harde werk te beloon en word bygewoon deur ‘n lid van hoofkantoor.
• EPX besit hul eie vloot en waar moontlik bou hulle self die geboue op hul persele.
• Waar moontlik, probeer die maatskappy om oornagaflewerings te verseker en ‘n aflewering sal nie meer as 72 uur neem nie.
• Die maatskappy lewer enigiets behalwe lewende hawe en bederfbare produkte af.
• Elke kliënt het die keuse om deur die maatskappy se webtuiste te registreer en dan ‘n kode te kry waarmee hulle hul pakkie kan volg.

• Die Nelspruittak se deure open reeds om 02:30 in die oggend om te verseker dat hulle al die pakkies wat oornag na hul tak vervoer is, kan versend.
• Dié tak se vloot bestaan tans uit
12 afleweringsvoertuie.
• In 2009 was dié tak vir die heel eerste keer die wenner in die koerierkategorie van Best of Mbombela.
• Daar is tans twee diensbestuurders by die tak wat in skofte werk.
• Die direkteure vervul nog elke dag ‘n aktiewe rol in die besigheid
• Ons vervoer nie juweliersware nie.

Vir meer inligting, besoek www.epx.co.za.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button