Philip, Steve, Dozi en Amanda by Kaapsehoop

Geniet die komiese naboots van bekende sangers saam met Philip Moolman.

KAAPSEHOOP – Gaste by ‘n KANSA debutante funksie verlede Saterdag het die voorreg gehad om van die bekendste Afrikaanse sangers op die verhoog te sien- in die gedaante van een man – die sanger en akteur Philip Moolman.

Hy het die gehoor laat skaterlag met sy nabootsing van Dozi, Steve en Nataniel, so kyk gerus na die videos hieronder en laat weet ons watter nabootsing jou gunsteling is.

Lees meer oor die funksie self  hier.

 
https://www.youtube.com/watch?feature=player_detailpage&v=SUox90m3b7Y

https://www.youtube.com/watch?v=L0Bu-Nwk6sE

Exit mobile version