GalleriesSchools galleries

Kinders geniet ‘n pretdag by Laerskool Burgersfort

Leerlinge van Laerskool Burgersfort geniet die pret dag ten bate van hul Winterfees vreeslik. Onthou gerus om die dag saam te geniet more.

Leerlinge van Laerskool Burgersfort geniet die pret dag te bate van hul Winterfees vreeslik. Onthou gerus om die dag saam te geniet more.

Hope stalletjies, rugby op groot skerm en “rides” sal beskikbaar wees. Drie kunstenaars, Arno Jordaan, Marulaboom en Dewald Steyn gaan ook optree. Kaartjies beloop R120 per volwasse en R60 per kind. Skakel asb die skool kantoor vir verdere navrae 013-231-7609.
You can read the full story on our App. Download it here.

Back to top button