BlogsOpinion

Tien van die bestes in die Laeveld –Daguitstappies

Die geleentheid om weer iewers heen te ry, vir die dag of vir die naweek, volg eers met Fase Twee. Ons het bietjie rond gevra wat die mees gewilde bestemmings sal wees die dag as ons weer ons ry kan ry.

Buiten baie manne wat reguit wil golfbaan toe, was die Kruger Wiltuin en Kaapsehoop die gewildste keuses. Hier volg ‘n lys van tien sonder enige bepaalde rangorde:

Watter daguistappies het jy al gedoen voor die inperkings en watter ander sou jy aanbeveel?

Kruger Nasionale Wildtuin

Kaapsehoop

Pilgrim’s Rest

Sabie River Camp

Graskop Gorge Lift Co.

‘n Viertrektog Met Dusty Track in die Mahondwjaberge

Sabie Buiteklub

Fanie Botha Staproete

Blydepoort

Dullstroom

LEES OOK: Tien van die bestes in die Laeveld – staproetes

Laat weet ons gerus wat is julle mening op ons Facebook blad.

You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button