Editor's noteEntertainmentLifestyleNewsTrending

Hier is moontlik van Suid-Afrika se mees betreurenswaardige musiek-videos

Dit is nou maar wat dit is. Is dit deesdae te maklik om 'n musiekvideo te maak en die wêreld in te stuur? Stem jy saam of nie?

MBOMBELA – Ons het van hulle al op die kassie gesien, dis al op radio bespreek en ander media huise het hulle al uitgewys en aangewys. As  Afrikaanssprekende weet mens nie of jy moet lag of huil nie, maar dit is wat dit is, en daarmee kan mens nie stry nie.

Mens hoef nie baie ver te Google om  ‘n paar “verdenklike” Afrikaanse videos op die web op te spoor nie – laat weet ons wel hieronder deur middel van kommentaar as jy van ‘n paar puik Afrikaanse musiek-videos weet of ‘n gunsteling het, en of jy saamstem of verskil dat dit deesdae te maklik is om ‘n musiekvideo te maak en die wêreld in te stuur:

 

Chrizaan – Lollipop

 

 Hannes – ‘n Ster vir my

 

 

Sussie Wie – Groot Voël Paradys

 

 

Sussie Wie – Ring Ka Ting Ting

 

Dirk van der Westhuizen – Supercool (Gangnam Style) 

Dit blyk dat die oorspronklike van YouTube afgehaal is, maar Huisgenoot het steeds ‘n uittreksel op hul kanaal.

 

Egmond – Kom red my

 

 Hans Drommedaaris die wille boer – Pierewaaier dans

 

 Nic Stevens – Toeter Skoeter

 

Egmond – Ongelooflik (Arnaldo Suarez Remix)

https://youtu.be/AJ2TCC7k-c0

Deon Esterhuizen – My meisiekind

 

Jurie Els  – Vissies

 

Weet jy van nog ? Laat weet ons in die kommentaar-afdeling hieronder! Laat weet ons sommer ook wat jou gunsteling Afrikaanse video is! 

Back to top button