EntertainmentLifestyleReviews

‘n Dieper kant van Pieter Koen

Hy was vir 'n hele lang ruk stil, maar het definitief met 'n groot slag teruggekeer.

Pieter Koen is al ‘n ou gesig in die Afrikaanse musiekbedryf, maar met sy nuwe album, Wat die hart van vol is, het hy sy aanhangers aangenaam verras. Sy nuutste treffer, “Wat die hart van vol is”, is propvol oorspronlikheid en vars klanke.Die lirieke is deur Johan Oberholzer geskryf en aanhangers kan beslis iets anders verwag.Hy was vir ‘n hele lang ruk stil, maar het definitief met ‘n groot slag teruggekeer. “Man van staal”, het ‘n radiotreffer geword nog voordat die CD uitgereik is en het fantastiese terugvoer ontvang. Die album het ‘n baie meer volwasse klank en ‘n ander kant van Pieter word geken.

Back to top button