Local newsNewsNews

Vet pret by interhuis vir Komati Akademie

Komatipoort Akademie het Vrydag 21 Januarie sy jaarlikse interhuis gehou, waaraan leerders van gr. 1 tot matriek deelgeneem het.

Die skool was in twee spanne opgedeel, blou en geel. Die twee spanne het van vroegoggend af kop-aan-kop vir die geesbeker meegeding, asook om die wenners van die dag te wees.

Die dirigente het met longe vol gees die baan betree het en die dag op ‘n hoë noot begin.

Ian Lourens, Reghardt Small en Roux Eloff, 100 m.

LEES OOK: Dis weer interhoërjaar by Nellies!

Sommige atlete het interhuisrekords gebreek, en die gr. R-leerders het die meeste van die dag gemaak deur die 60 m-naellope saam met hul onderwysers aan te durf.

Hannes Opperman, gewigstoot. Foto’s: Zarlia Engelbrecht

Do you have more information about the story?

Please send us an email to editorial@lowvelder.co.za.

For free breaking and community news, visit Lowvelder’s website: Lowvelder

For more news and interesting articles, like Lowvelder on Facebook, follow us on Twitter or Instagram 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Back to top button