Local newsNews

Drie operasies uit 1 000 vir Pediatric Care Africa

Om hul doelwit vinniger te bereik, het hulle die #helpmyop-veldtog begin. 

Pediatric Care Africa vorder goed in hul veldtog om 1 000 operasies vir minderbevoorregte kinders te laat doen.

Volgens dié nie-winsgewende organisasie se skakelbeampte, Surika van der Merwe, is dit “nog ‘n lang pad”, maar hulle is baie positief dat hulle hul doelwit gaan bereik.

Een van die operasies is in Kiaat Privaathospitaal gedoen, en twee in Busamed.

LEES OOK: Pediatric Care Africa pays a visit to Magalela

Die #helpmyop-veldtog laat mense toe om maandelikse bydraes te maak sodat die organisasie hul doelwit kan bereik en die lewens van kinders verbeter.

Gaan na www.pediatriccareafrica.org.za of skakel 076-229-5663 vir meer inligting of om ‘n bydrae te maak.

LEES OOK: Pediatric Care doctor shows his steel in Mozambique

 

 

Back to top button