Local newsNews

#NelspruitEisteddfod40: KYK: Hoë en lae note by vokale afdeling

Dié afdeling het verlede week by Communio Kerk plaasgevind.

MBOMBELA – Een van die enigste plekke waar afskop op ‘n lae noot as ‘n sukses beskou word, is die vokale afdeling van vanjaar se Nelspruit Eisteddfod.

Dié lae noot is gevolg deur ‘n verskeidenheid middel- en hoë note en met heerlike melodie na melodie het die deelnemers die kerk se dak behoorlik gelig.

LEES OOK: #NelspruitEisteddfod40: KYK: Vanjaar se Afrikaans-deelnemers is skerp gebek

Onder die bekwame oog van een van Suid-Afrika se gewildste opera- en ligte musiek-sangeresse, Magdalene Minnaar, het die deelnemers puik presteer.

Kunstekraaie kan ook uitsien na die eisteddfod se 40 jaar gala-aand wat op 19 September plaasvind.

LEES OOK: #NelspruitEisteddfod40: KYK – Groot verskeidenheid in dansafdeling

Back to top button