Hard newsNews

Annatjie Myburgh: the search continues

“Some members of the community will keep working through the night,” said Mr Albert Greyvenstein of Bossies Community Justice.

19:30 – White River

Despite there being no positive leads or developments in the search for Ms Annatjie Myburgh, members from the community, security companies and SAPS will continue to work through the night, albeit on a smaller scale.

Mr Shaun Terblanche from J&M Security said some members of the search teams would be resting out of necessity overnight.

“We need to get some sleep. It has been a long few days. If there were any new developments during the day, we would all be out there in full force. Sadly, there have not been. We need to take a little time to recoup,” Mr Terblanche said.

“Having said that, the search continues and we will all be back out there early tomorrow morning again.”

13:30 – Klipkoppie Dam

Polisieduikers het vroeër vandag in Klipkoppie Dam gaan duik nadat hulle inligting ontvang het oor vermiste me. Annatjie Myburgh se lyk wat moontlik daarin kon wees.
Volgens kapt. Pottie Potgieter van die duikeenheid op Witrivier, is die dam gefynkam, maar het geen resultate opgelewer nie.

File 2016-06-17, 14 00 25 (1)
Jacque Saayman, ‘n plaaslike vlieënier en vrywiliger het omstreeks 13:00 by die soektog aangesluit. Mnr. Albert Gryvenstein van Bossies Community Justice is tans in die lug saam met Saayman, om verdere inligting oor waar die voertuig dalk kan wees, op te volg.

09:00 – Vrydag 17 Junie

Annatjie se soektog neem nou taktiese aanslag

Hoewel die soektog nou afgeskaal is, is daar nog reg deur die nag na haar gesoek.

WITRIVIER – Die soektog na die vermiste me. Annatjie Myburgh (58) wat Woensdagoggend vermoedelik gekaap en ontvoer is, neem nou ‘n sogenaamde taktiese aanslag.

Kapt. Pottie Potgieter van die duikeenheid op Witrivier, koördineer die soektog en het by navraag gesê dat talle mense al ingebel het met inligting sedert daar nou ‘n beloning van R31 000 uitgeloof is. “Ons volg alle leidrade op. As mense beweer hulle het haar Pajero in ‘n bepaalde area gesien, gaan stel ons dadelik ondersoek in,” het hy gesê.

Mnr. Albert Gryvenstein van Bossies Community Justice, het by navraag gesê dat, hoewel die soektog nou afgeskaal is, hulle nog reg deur die nag na haar gesoek het.

Intussen stroom aanbiedinge van hulp steeds in van regoor die land om te help met kospakkies en vervoer vir die soekgeselskap. Boodskappe van bemoediging en gebede word ook telkens op die Facebook-groep, Bid vir Annatjie Myburgh, geplaas.

Haar man, mnr. Wendell Myburgh, het almal bedank vir hulle gebede en ondersteuning.

Lees ook: Annatjie Myburgh: Vrydagoggend

Annatjie Myburgh: nog geen teken van haar of haar voertuig

Sien ook: 

Eksklusiewe onderhoud met Wendell Myburgh, Annatjie se man

Check Also
Close
Back to top button