Met die grade wat vandag weer op 37 staan het Letaba Herald se span ge-eksperimenteer met: ‘Dit is so warm jy kan ‘n eier in die son bak.’
Ons het ‘n staalbak vir twee ure in die son laat staan en teen 14:00 het die gebak begin.
Watter teleurstelling.
Die eier wit en geel het net so bly lê, en geen gebak het begin nie.
Ons susters koerant in Pretoria, die Pretoria East Record het dit ook gister probeer. Op die dak van ‘n kar, en self op die teerpad.
Klik op die skakel om te sien of hulle heerlike eier kon eet: https://tinyurl.com/p9t2aug