Rassie van der Dussen, van die Bizhub Lions, Eldred Hawken, van die Titans en Chris Cardoso van die Sport School of Excellence Cricket Institute het die omgewing se jong krieketspelers gehelp om hulle vaardighede, ter voorbereiding vir die komende krieketseisoen, te verbeter.
Lees ook: Vossies bied krieket-toernooi aan
Die spelers was die ene glimlag soos hulle boulwerk al meer akkuraat geword het en hulle nog meer gemakliker met die kolf geraak het.