School sportSport

PUK-reeks kom Ben Vorster toe

Die wintersport seisoen skop hierdie naweek vir die Hoërskool Ben Vorster af met ‘n PUK-reeks tuisbyeenkoms teen Hoërskool Wonderboom.

Die A- en B-spanne van die rugby-, meisies hokkie- en netbalspanne gaan deelneem.

Al die ouers, ondersteuners en oud-Vossies is welkom om die dag saam met die Vossies te kom geniet.

 

RUGBY

Tyd A-Veld Tyd B-Veld
 10:00 O/14 A  10:00 3de Span
11:00 O/15 A 11:00 O/16 B
12:00 2de Span 12:00 O/14 B
13:15 O/16 A 13:15 O/15 B
14:30 1ste Span 14:50

 

NETBAL

Tyd BAAN 1 Tyd BAAN 2
 10:00 O/14 A  10:00 0/16 B
10:35 O/15 A 10:35 O/14 B
11:05 0/16 A 11:05 O/17 B
11:40 O/15 B 11:40 O/17 A
12:15 1ste Span 12:15

 

 HOKKIE

Tyd A-Veld Tyd B-Veld
10:00 O/15 A 10:00 2de Span
11:00 1ste Span 11:00 O/16 B
12:00 O/16 A 12:00 O/14 A

Related Articles

Back to top button