Letaba Rugbyklub het Donderdag, 23 November, 'n spesiale gala-aand aangebied om vir twee spesiale lede te vereer asook die borge wat hul jaar moontlik gemaak het.
Tinus Nel was vereer met 'n ere-presidents baadjie vir sy besondere bydrae aan Letaba Rugbyklub oor al die jare. Van links, Bennie Kruger, voorsitter, Gawie du Plessis, president, Dewald Kamffer, ondervoorsitter en Tinus Nel.