Tinus Nel was vereer met 'n ere-presidents baadjie vir sy besondere bydrae aan Letaba Rugbyklub oor al die jare. Van links, Bennie Kruger, voorsitter, Gawie du Plessis, president, Dewald Kamffer, ondervoorsitter en Tinus Nel.
Die nuwe bestuurs komittee van Letaba Rugbyklub saam met die ere-presidente. Voor, van links: Alex Kidson, ere-president, Wikus Swart, hoof afrigter, en Tinus Nel, ere-president. Agter: Bennie Kruger, voorsitter, Dewald Kamffer, ondervoorsitter, Jaco Moller, klub kaptein, en Gawie du Plessis, president.
Alex Kidson was ook met ‘n ere-presidents baadjie vereer vir sy bydrae aan die klub. Van links: Gawie du Plessis, president, Dewald Kamffer, ondervoorsitter, Alex Kidson, Bennie Kruger, voorsitter.
Back to top button