Editor's choiceLocal sportSport

FOTOS: Letaba Rugby blaas fluitjie op 2017

Letaba Rugbyklub het op gepaste wyse die jaar afgesluit om die bulle van Tzaneen te vereer.

Die Klubman van die Jaar. Van links: Pieter Human, Letaba Rugbyklub president, Wikus Swart, Klubman van die Jaar en Letaba Rugby se afrigter en Bennie Krüger, Letaba Rugbyklub voorsitter.
Die wenner van die Sportman van die Jaar toekenning. Van links: Bennie Krüger, Letaba Rugbyklub voorsitter, Carel O’Neill, Sportman van die Jaar en Pieter Human, Letaba Rugbyklub president.
Van die algemene toekennings wat tydens die eindjaar funksie uitgedeel is. Van links: Jaco Moller, Beste Vordering Voorspeler, Bennie Krüger, Letaba Rugbyklub voorsitter, Henke Niemandt, Beste Vordering Agterspeler en Sidwell Kubayi, 7’s Speler van die Jaar. Afwesig: Ruben Koekemoer, Jongspeler van die Jaar.
Die spelers van die tweedespan wat vanjaar uitstekend presteer het. Van links: Bennie van Zyl, 2des Agterspeler van die Jaar, Wikus Swart, afrigter en Hendrick Maphanga, 2des Speler van die Jaar. Afwesig: Surprise Monyela, 2des Voorspeler van die Jaar.
Lené van Zyl dra met trots Letaba Rugby se nuwe trui vir die 2018 seisoen. Van links: Pieter Human, Letaba Rugbyklub president, Wikus Swart, Letaba Rugby afrigter, Lené van Zyl en Bennie Krüger, Letaba Rugbyklub voorsitter.
Die Letaba 7’s span was as die Span van die Jaar erken. Voor, van links: Dewald Kamffer, Letaba Rugbyklub komiteelid, Terblansche Vorster, Marco van de Venter, Carel O’Neill, Wikus Swart, Letaba Rugby afrigter, Sven Hedin, Bennie Krüger, Jayson Viljoen en Pieter Human, Letaba Rugbyklub president. Agter: Bennie van Zyl, Sidwell Kubayi, Inka Sirilele, Jece Swart, Jaco Moller en JP Vermeulen.
Van die algemene toekennings wat tydens die eindjaar funksie uitgedeel is.

Lees ook:

Letaba Rugby 7’s span sê dankie

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button