Junction Drankwinkel het Saterdag 3 Junie 'n rolbaldag op Eiland Rolbalklub geborg. Eiland Spa Rolbalklub bedank Alwyn van Niekerk vir die borg. Dit was 'n 3-spel en Naas Gouws, president van die klub het die pryse oorhandig.
Wenners van die eersteprys. Van links: Rudolpf Gotze, Nellie Pretoruis, Kotie Bezuidenhout