Jong gimnaste in aksie by Zanis-prysuitdelingsfunksie

Zanis Gimnastiek Akademie se Tzaneen-tak het Saterdagoggend hulle jaarlikse prysuitdelingsfunksie en afsluiting gehou.

Op die foto regs is Caleb Fox, Henk Meyer en Luc Coertzen met hul trofeë saam met hul afrigter, Sanja Pretorius. Zanis se gimnaste, Ruvé Malan, Arina le Roux, Mari Bruwer en Henk Meyer in aksie tydens ‘n trampolienvertoning wat die kleuters wat by Zanis leer hoe om gimnastiek te doen baie vermaak het (foto heel regs). Foto’s deur Liesl Pohl. Gaan na www.letabaherald.co.za om meer foto’s van die vertonings en die prysuitdeling te sien en af te laai.

 

Exit mobile version