Laerskool Tzaneen neem aan atletiek deel

Laerskool Tzaneen was een van die skole wat onlangs aan die Interskole-atletiekbyeenkoms deelgeneem het.

Laerskool Tzaneen se atlete geniet hul gate uit tydens die 2020 interskole-atletiekbyeenkoms wat onlangs gehou is. Hier is ‘n galery van die dag se gebeure.

Laerskool Tzaneen geniet die 2020 interskole atletiekbyeenkoms by Laerskool Phalaborwa Noord.

Kyk hier na ‘n galery van die kinders – en onderwysers – van die dag.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version