Editor's choiceLocal newsNews

Weet jy aan wie die verlate motor behoort?

Die motor staan al vir langer as ‘n maand verlate by die skougronde.

Naomi Excell, skouorganiseerder het aan Letaba Herald verduidelik dat die polisie nie die kar kan verwyder alvorens die kennisgewing geplaas word nie.

“Indien niemand die voertuig op-eis nie, kan ons toestemming gee om dit deur ‘n insleepdiens te verwyder.”

Het jy enige inligting? Skakel Naomi op: 015-307-2725.

Related Articles

Back to top button