FOTOS: Polokwane onder water na hewige donderbui

'Die wind en reën was vreeslik, hulle noem dit 'n microburst...'

So het Deon du Toit, inwoner van Polokwane vanmiddag aan Letaba Herald vertel na ‘n hewige reënbui Polokwane getref het.

WATCH:  Residents tube down street in Flora Park after storm

‘Vreeslike nuus vir Polokwane, dit het baie gereën en die wind was erg. Ek dink dit is nou verby en dit lyk of die weer nou oppad is na Alldays toe,’ het Du Toit aan die Herald gesê.

WATCH: Storm causes flooding at Savannah Mall yet agai

Tzaneen se inwoners braai uit en wag in spanning op verligting!

Deon het die volgende fotos verskaf:

 

Exit mobile version