NewsSchools

VIDEO: Vossie aflos-span verbeter rekord tydens Top 10 byeenkoms

VIDEO: Die Vossies se 0/14 aflos-span het Vrydag 'n rekord verbeter en die skool stap ook weg met die trofee as die Top 10 wenners van die byeenkoms.

Die Hoërskool Ben Vorster het die Top 10 trofee tydens die Janus Robberts Uitnodigingsbyeenkoms Vrydag, 2 Februarie te PHS ingepalm.

Lees: FOTOS: Atletiek begin op n hoë noot by Ben Vorster

Die 0/14 aflos-span het ook tydens die byeenkoms gewys wat in hulle steek en ‘n rekord verbeter onder luide aanmoediging en toejuiging vir die jong span se puik vertoning.

Kyk gerus na die video. Dit was spreekwoordelik ‘n weghol oorwinning.

Video: Kyk hoe nael die Vossies se 0/14 aflos-span vir ‘n weghol oorwinning:

Die deelnemende skole was: PHS, Merensky, Frans du Toit, HTS Tom Naudé, Piet Potgieter en Hans Strijdom.

Die volledige uitslae sal in die week se uitgawe van Letaba Herald verskyn.

Related Articles

Back to top button