Herfsblare sluit jaar feestelik af

Daar was in regte Kersatmosfeer en ‘n geskenk vir ieder en elk .

Die Herfsblare, die vriendekring van bejaardes in die Letsitele en Tzaneen omgewing het op gespate wyse 2017 afgesluit tydens ‘n luisteryke funskie by die AGS Kerk in Letsitel.

Daar was in regte Kersatmosfeer en ‘n geskenk vir ieder en elk .

Daar is na die tyd weggel aan ‘n heerlike ete.

Van die Herfsblare wat in Desember hulle verjaarsdag vier is ook sommer geluk gewens, nl Clara Cheyney, Marie Schoultz, San Lat en Rita Botha.

Die bejaardes wil graag van die geleentheid gebruik maak om hulle dank te betuig aan die bree gemeenskap en plaaslikke ondernemings vir hulle bydrae sowel as aan elke lid vir die mooi geskenke en die kersete wat geborg was.

Die volgendde instnsies word in besonders bedank: AGS Kerk Letsitel, Nerduitse Hervormde kerk, NG Kerk Letsitel, Laeveld Sitrus, Minnaae Boerdery, Du Roi, Miami Canners, Amanda Rautenbach, Janine Bruwer Mossie Mosterd en Christei Llandman Boerdery.

Letaba Herald wens ieder en elk van die Herfsblare ‘n Geseende Kersfees toe.

Exit mobile version