CrimeNews

HOEDSPRUIT: Bekende boer op sy plaas vermoor

Hoedspruit is in rou gedompel na 'n boer, Christo Redelinghuys (60,) Sondag op sy plaas vermoor is.

‘n Grootskaalse soektog is deur die polisie geloots vir drie gewapende verdagtes.

Volgens ‘n polisie verslag deur LT Kolonel Moatshe Ngoepe, het Redelinghuys en sy dogter ongeveer 20:30 hulle hek gaan sluit en teruggekeer na die huis toe hulle die verdagtes gewaar.

Redelinghuys het hulle vermoedelik gevra wat hulle wil hê.

Lees: NUUSFLITS: Gewapende rowers gesoek na plaasaanval

Redelinghuys is dood geskiet.

Op die stadium is dit onduidelik wat die motief vir die moord is. Daar is niks gebuit op die plaas nie.

Lees: HOEDSPRUIT: Verdagtes vlug na plaasaanval, voertuig terug gevind

Die polisie ondersoek duur voort.

Meer inligting volg in die week se Hoedspruit Herald en on webtuiste.

TZANEEN: Plaasaanval verdagtes bly sit-SAPS verskaf fotos

Nog ‘n plaasaanval ruk Tzaneen

For more news your way, follow Letaba Herald  on Facebook and Twitter.

 

 

Related Articles

Back to top button