Die Hoërskool Ben Vorster se jaarlikse prysuitdeling het op 17 Oktober plaasgevind. Die volgende leerders is onder andere vereer.
Lara Schutte het die Koos Erasmus wisseltrofee as beste senior meisiesatleet en die K. Cronjé wisseltrofee as belowendste landloop atleet van die jaar asook die Lindie Grey wisseltrofee ontvang vir beste landloop meisiesatleet van die jaar.