NewsSchools

Vossies hou prysuitdeling

Die Hoërskool Ben Vorster se jaarlikse prysuitdeling het op 17 Oktober plaasgevind. Die volgende leerders is onder andere vereer.

Frans Pohl het die J de Vos wisseltrofee ontvang vir die beste seuns tennisspeler van die jaar.
Bernard Vermaak het die Gideon de Wet wisseltrofee ontvang vir die beste rugbyspeler van die jaar.
Sean Roulston het die Kohler wisseltrofee vir die beste atletiekprestasie vir die jaar ontvang – hy verwerf ‘n silwer medalje tydens die SA-kampioenskap.
Gustav Prinsloo het die Deon Goosen wisseltrofee ontvang vir die beste senior seunsatleet van die jaar.
Atwell Mokgoloboto is aangewys as die krieket bouler van die jaar, beste senior speler van die jaar en het hy ‘n uisonderlike prestasie toekenning ontvang.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button