Local newsNews

TZANEEN: Gerrie Nel voel morele leierskap begin by elkeen

'Suid Afrika kort net die politieke wil...'

Advokaat Gerrie Nel van Afriforum het Dinsdagaand in Tzaneen by Fairview Lodge inwoners toegespreek oor korrupsie en privaatvervolging.

‘Ek verpes onreg en ek haat boelies in die wyer sin van die woord.’ so het  Nel met die deur in die huis geval.

Lees: TZANEEN: AfriForum, SAPD maak geskiedenis

Nel is die hoof van Afriforum se privaat vervolgingseenheid.

Video: 

Volgens Nel is die eenheid nie gestig om ’n parallelle vervolgsgesag te wees nie, maar om seker te maak dat almal gelyk voor die reg is.

“Dit is ’n baie duur proses, so ons kan regtig nie bekostig om te verloor nie,” het hy tong in die kies gegrap.

Vir die artikel, moet nie volgende week se uitgawe van Letaba Herald misloop nie.

 

 

 

Related Articles

Back to top button