Local newsNews

FOTOS: Lede van #SwartMaandag konvooi in ongeluk op N4

Volgens inligting was ’n trok en verskeie karre betrokke.

Volgens Middelburg Observer is daar verneem van ’n ongeluk op die N4 waarin lede van die #SwartMaandag protes betrokke was.

Meer inligting volg.

 

Related Articles

Back to top button