SAVF Tzaneen Kleuterskool spog by die Tzaneen Eisteddfod Gala aand.
Die volgende kleuters het die hoogste % in die Afrikaanse afdeling gehad. Tihana Venter het ook die prys gekry vir mees veelsydige deelnemer in Graad R. Van links: Karissa Nel in Gr RR, Tihana Venter wat ook die medaljewenner was in Gr R en Medene Malan in Gr RR.