Local newsNews

TZANEEN: BJV Groeperingskietkompetisie fotos en uitslae

Die Letaba Bosveld Jagters en Wildsbewaringvereniging (BJV) het weer eens 'n suksesvolle Groeperingskietkompetisie vanjaar aangebied.

Die skietdag is die klub se jaarlikse fondsinsameling middel, en die klub grootliks afhanlik van die Tzaneen gemeenskap en plaaslike besighede, vir skenkings wat daan aangewend word vir pryse vir die kompitiesie.

Vanjaar se kompetisie het die grootste omset nog ooit in die geskiedenis van die kompetisie gesien.

Die totale warde van die pryse wat vanjaar uitgedeel was, was omtrent R150 000.

Die Letaba BJV se voorsitter, Francois Malan, voel sterk oor die ontwikkeling van die jeug in die sport.

“Die BJV spits daarop toe om die sport te ontwikkel onder die jeug, en ons is baie gelukkig met die aantal en kwaliteit van die junior deelname,” het Francois gesê.

Tydens vanjaar se kompetisie was die algehele wenner bepaal op ‘n nuwe formaat waar die gemiddeld van die skuts se beste twee teikens gebruik word.

Chris de Wet in aksie in die Kleiduif afdeling.
Jahdin Fleischmann mik vir die middel van sy teiken.
Brendon Steyn in aksie in die 100m Ope Scope Afdeling.
‘Oom’ Gert Nel bewys dat skiet vir ewig in sy bloed is.
Henkie Swart volg sy kleiduif deur die lug tydens sy deelname.
Junior O/13 Pellet: 1. Dre Jonker, 3. Jahdin Fleischmann, 5. Jandre Venter, 6. Mone Jonker, 8. Anja Botes, 9. Armand Botes en 10. Joubert Fleischmann.
Pellet Junior O/18: 1. Jandre Meades en 4. Wian du Toit.
Pellet Senior: 2. Ricus Warmenhoven, 3. Francois Malan, Josef Fourie ontavng namens die wenner, JJ Potgieter, en 5. Dawie Botes.
Kleiduif Junior O/18: 2. Sighard Muller en 1. Franco Venter.
Kleiduif Senior: 1. Henkie Swart, 2. Peter Terblanche en 3. Jan Hendrik van Vreden.
.22 Junior O/18: 1. Callie Buitendag en 4. Armand Botes.
.22 Senior: 2. Pieter Grimbeek, 3. Joubert Fleischmann, 4. Gerald Marallich en 5. Quintin Reynolds.
100m Oop Visier: 1. Kokkie van Jaarsveld, 2. Ampie du Toit en 3. Henkie Swart.
12de 1oom Ope Scope: Francois Malan (voorsitter) en 12. Theo Goosen.
Beste Dame & 11de 100m Ope Scope: Francois Malan (voorsitter) en 11. Hannelie Goosen.
9de 100m Ope Scope: Francois Malan (voorsitter) en 9. Andre Jonker.
8ste 100m Ope Scope: 8. Kokkie van Jaarsveld en Francois Malan (voorsitter).
7de 100 Ope Scope: Francois Malan (voorsitter) en 7. Pieter Grimbeek.
6de 100m Ope Scope: Francois Malan (voorsitter) en 6. Rhyno Claase.
Beste Junior & 5de 100m Ope Scope: Francois Malan (voorsitter) en 5. Dre Jonker.
4de 100m Ope Scope: Francois Malan (voorsitter) en 4. Henkie Swart.
2de 100m Ope Scope: Francois Malan (voorsitter) en 2. Peet Dique.
1ste 100m Ope Scope en Algehele Wenner: Louis Naude (Ondervoorsitter) en 1. Francois Malan.

Let wel: Nie almal was tydens die prysuitdeling teenwoordig nie, so sommige van die finaliste is nie afgeneem nie.

Vir die volle uitslae, klik hier.

Fotos: Blake Linder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button