Local newsNews

Nog ‘n trok berg af in Magoebaskloof

Nog 'n trok is die naweek berg af in Magoebaskloof ten spyte van die Georges Valleypad wat al 'n wyle oop is.

Dit word verneem dat die trok se remme gefaal het.

Plunderaars was gou op die toneel om die goedere te vat wat op die trok was, dit terwyl die drywer en ‘n passasier in die trok vasgesit het.

Die trok wat by Magoebaskloof af is Saterdag.

Verskeie nooddienste was op die toneel.

LEES OOK: Woman killed in Magoebaskloof accident

Plaaslike owerhede was op die toneel en ‘n ondersoek gedoen word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button