NewsSchools

Nuus uit Laerskool Tzaneen

Die volgende leerders het verskillende prestasies behaal in Laerskool Tzaneen.

Ses van Laerskool Tzaneen se seuns is gekies om Limpopo te verteenwoordig in die 7’s Rugbyspan. Carl Dohse, Kagiso Ramaloto, Maynard Kleynhans, Paballo Legodi, Tebogo Mkhomazi en Kea Maake gaan die komende naweek van 8 September deelneem aan die Noordelike Bondedag Toernooi vir onder 13 sewes spelers in Krugersdorp. Voor van links: Carl Dohse, Kagiso Ramaloto, Maynard Kleynhans en Paballo Legodi. Agter: Tebogo Mkhomazi en Kea Maake.
Anrich van Wyngaardt en Sumari Vorster het deurgedring na die finale ronde van die Radikale Redenaars wat op 14 Oktober in Pretoria sal plaasvind.
The under 9 Larrie cricket players travelled to Laerskool Phalaborwa on September 9 to participate in a mini cricket day. Matches were played against Groenskool, Drakensig, Southern Cross and Rooiskool. Front from left: Jaydrian Moolman, Rian Botha, Ghérhardt Havenga, Ruben Pohl, Shayan Shazaad, Nico Schoeman, Ahmad Mahmood, Anrich van Wyngaardt, Uzair Mehmood, Liru Bieldt, Bilal Badar, Hanru Marais, Keagan Moore. Back: Coaches Marichen Joubert and Mariaan Nieuwenhuis.

Related Articles

Back to top button