Editor's choiceLocal newsNews

NUUSFLITS: Gewapende rowers gesoek na plaasaanval

'n Voertuig is vanoggend geroof tydens 'n plaasaanval.

Volgens inligting is ‘n soektog geloods na ses swaar gewapende verdagtes tydens ‘n plaasaanval buite Tzaneen.

‘Die verdagtes kom van Politsi se kant af, ons weet nie watter rigting nie.’

Die aanval het om omstreeks 09:30 plaasgevind.

‘n Silver Toyoya Corrola, reg nr: BWG 040L is geroof.

Meer inligting volg.

Lees ook:

Related Articles

Back to top button