NewsSchools

Merensky bied Limpopo-boogskiet aan

Opgewonde skuts van oraloor het op 3 en 4 Junie na die ATKV Eiland Spa opgetrek waar Hoƫrskool Merensky se gedugte boogskietklub die jaarlikse Limpopo- en Bosveld Binnenshuise Kampioenskap aangebied het.

ā€˜n Rekordgetal van 60 skuts het meegeding om die gesogte titels.

Goue medaljes word deur die volgende Plasie-klublede verower: Lin-Mari Theron, Ryan Jackson, Sean Hunt, Morney Kleinhans, Martin Mostert, Owen Otto en Janco Theron.

Canell Jackson, Ashley Hunt, AndrƩ van der Merwe, Heinrich Pieterse, BenƩche Jackson, Schalk Warmenhoven en Izelri Theron spog met silwer medaljes.

Brons medaljes hang om die nekke van Annebelle Schwab, Benno Kotze, Dewald Haagner, De Marco Meyer en Matthew Lunt.

AGTER DIE SKERMS: Voor: Ricus Warmenhoven, BenƩche Jackson en Heidi Klinkert. Middel: Pierre Hunt, Magdalena Kleynhans, Lindi Theron, Riƫtte en Estia Warmenhoven en Inge-Mari Kotze. Agter: Dawie Theron, MornƩ Kleynhans, Schalk Warmenhoven en Riana Jackson.
DIE BOOGSKIETSPAN: Voor: Izelri Theron, Canell Jackson, Lin-Mari Theron, Ashley Hunt, Annebelle Schwab, Morney Kleinhans en Benno Kotze. Agter: Ryan Jackson, De Marco Meyer, Dewald Haagner, Rohan Wewege, Sean Hunt, Heinrich Pieterse, Beneche Jackson, Matthew Lunt, SP du Preez en Armand Wiers.

Tydens die byeenkoms het Sean Hunt en Ryan Jackson provinsiale kwalifiserende tellings geskiet, terwyl Canell Jackson, Lin-Mari Theron, Morney Kleinhans, Martin Mostert en Schalk Warmenhoven nasionaal gekwalifiseer het. Morney Kleinhans en Martin Mostert het reeds vroeƫr in die seisoen hul 2017/2018 Limpopo kleure verwerf.

Graag bedank Merensky Boogskietklub NTK, PPS, Miami Canners, Trim Cut en verskeie vrygewige plaaslike boere, sowel as ATKV Eiland Spa wat bygedra het tot die suksesvolle naweek.

Related Articles

Back to top button