#Vossie studenteraad vir 2017/2018 gekies

Die 2017/2018-studenteraad is op 29 Mei aangekondig.

Erik Meintjes en Nielia Blignaut is as die nuwe voorsitters verkies.

Roehan Steenkamp, Wilco Jansen van Rensburg, Pamela Baloyi en Zani Vorster is as ondervoorsitters verkies.

Die SR-vooge is, Piet Prinsloo en Nikki Pohl.

Die seuns wie as leiers verkies is. Voor van links: Jaco de la Rey, Emile Kruger, Pitman Opperman, John Naudé, Francois Briers en Jason Mulder. Middel: Nicolaas Ackermann, Gunther Herholdt, Rhyno du Plessis, Nakapedi Masete, Shima Molepo en Nkateko Tiba. Agter: Ferrol Harmse, Erik Meintjes (voorsitter), CJ Erasmus, Wilco Jansen van Rensburg (o/voorsitter), Lebo Maredi, Roehan Steenkamp (o/voorsitter) en Melvin Maake.
Exit mobile version