Die meisies wie as leiers verkies is. Voor van links: Dimpho Malatjie, Nicole Fourie, Stephanie Nagel, Deané Toerien, Jade Fourie en Dudu Mokwena. Middel: Anzelle Pearson, Michaela Bekker, Anin Myburgh,Dihana van Zyl, Lara Scheepers en Lumé Jacobs. Agter: Tshepang Pilusa, Tharina Botes, Pamela Baloyi (o/voorsitster), Nielia Blignaut (voorsitster), Zani Vorster (o/voorsitster), Anzeret Scheepers en Lerato Hutamo.
Erik Meintjes en Nielia Blignaut is as die nuwe voorsitters verkies.
Roehan Steenkamp, Wilco Jansen van Rensburg, Pamela Baloyi en Zani Vorster is as ondervoorsitters verkies.
Die SR-vooge is, Piet Prinsloo en Nikki Pohl.
Die seuns wie as leiers verkies is. Voor van links: Jaco de la Rey, Emile Kruger, Pitman Opperman, John Naudé, Francois Briers en Jason Mulder. Middel: Nicolaas Ackermann, Gunther Herholdt, Rhyno du Plessis, Nakapedi Masete, Shima Molepo en Nkateko Tiba. Agter: Ferrol Harmse, Erik Meintjes (voorsitter), CJ Erasmus, Wilco Jansen van Rensburg (o/voorsitter), Lebo Maredi, Roehan Steenkamp (o/voorsitter) en Melvin Maake.