Local newsNews

PHALABORWA: Gereelde besoeker vasgetrek

'Dit het gelyk of hy die honde se kombers wou eet, hy het seker hond geruik...'

So vertel ‘n getraumiseerde Diana Venter van Phalaborwa nadat ‘n vier meter luislang deur Jaco Gericke uit haar waskamer vanoggend, 31 Maart verwyder is.

Die vier meter luislang.

‘Die probleem met die luislang kom nou al ‘n hele rukkie. Van die 30 katte wat hier was op die kleinhoewe het ek net agt van oor, en hy het ook al een van my hondjies beetgekry.’

Venter vertel dat die slang aanvanklik vir Gericke maar ‘n harde tyd gegee het toe hy hom wou verwyder.

Jaco Gericke met die slang.

 

‘Jaco het my vertel dat die slang baie gesond lyk. Ek sal so dink, ek het hom vertel dat die diere wat ons hier inneem om te rehabiliteer, kry net die beste kos en vitamines, het sy met ‘n laggende traan vertel.

 

Knus en rus in die tuimeldroeër.

Vir die volle artikel, moet nie volgende week se uitgawe van Phalaborwa Herald misloop nie.

Lees ook:

OPVOLG: ‘Monty’ die slang is veilig

PHALABORWA: Snake delays aircraft

Related Articles

Back to top button