Local newsNews

‘…21,9 jaar om water aan te ry…’

Meneer, weet meneer hoe 'n reƫnmeter werk?

Met die heerlike reĆ«n wat orals uitsak en in ander dele van die land waar reĆ«n nog broodnodig is, het Letaba Herald op ‘n stukkie intressante brokkie-inligting afgekom op Facebook.

Hoe waar dit is sal ons nie weet nie.

Weet jy hoe ‘n reĆ«nmeter nou eintlik werk?

Volgens die anonieme bron weet min mense hoe ‘n reĆ«nmeter werk en word soos volg verduidelik:

‘1mm ReĆ«n is 1 liter water op 1 vierkante meter. As jy 25mm reĆ«n op jou 1 000 vierkante meter erf kry is dit 25 ton water, 1 hektaar is dit 250 ton water.

As jy ‘n 1 000 hektaar plaas het en jy kry 80mm reen is dit 800ton x 1 000 hektaar.

Dit is 800 000 ton water.

As jy nou ‘n 10 ton watertrok vat en jy ry 10 vragte elke dag sal dit 800 000/10/10/365 dae wees.

Dus sal dit jou 21,9 jaar vat om aan te ry.’

Is die bron se feite reg?

Los gerus kommentaar hier onder of op Letaba Herald se Facebook blad.

Ons hoor graag van ons landbou en weer kenners.

Lees ook:

 

Related Articles

Back to top button