Local newsMunicipalNews

Gaan Tzaneen nou kan swem?

Die munisipale swembad gaan dalk uiteindelik oop wees vir die publiek...of gaan hy?

Haal die swemhanddoeke uit en trek jou swembroek aan.

Dit blyk asof inwoners uiteindelik kan gaan lyf natmaak in die munisipale swembad.

Neville Ndlala, media woordvoerder van die GTM het aan Letba Herald bevestig dat ‘n lewensredder uiteindelik aangestel is.

Dit kom na herhaalde berigte oor verskonings dat die oponthoud vir die opening, juis die aanstelling van ‘n lewensredder is.

Dit het later aan die lig gekom dat die swembad, nadat hy ten bedrae van miljoene oorgedoen is, begin lek het. Water moes uitgetap word en die kraak moes herstel word.

Lees meer oor die verloop van die swembad saga op die webtuiste van Letaba Herald by www.letaba herald./co.za

‘Ons het ‘n lewensredder aangestel wat op 12 Desember sal begin werk, so ons sal sien…’

So, Tzaneen, kom ons sien of inwoners vanaf 12 Desember kan gaan lyf natmaak.

Of dalk nie.

Ons sal sien…

Also Read

Swimming pool empty because of leak

Public swimming pool launch postponed due to leak

 

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button