Nog Vossies word vereer

Die Hoërskool Ben Vorster se jaarlikse prysuitdeling het op 18 Oktober plaasgevind

Cobus Geldenhuys het die trofee ontvang vir beste vordering in junior krieket in 2016
Die Jaco Viljoen wisseltrofee is aan Gerhard Bezuidenhout oorhandig vir beste vordering in senior tennis.
Die Henk de Jager wisseltrofee is aan Joshua Varrie toegeken as beste senior seunswemmer van die jaar.
Die Boet Botha wisseltrofee is aan Nicole Fourie oorhandig vir beste vordering in junior tennis.
Die Corné Nel wisseltrofee is aan Ruan Hanaczeck-Krüger toegeken vir buitengewone swemprestasie in 2016.
Atwell Mokgoloboto het die trofee ontvang vir beste vordering in senior krieket in 2016.
Die Karen du Plessis wisseltrofee is aan Zanel Steenkamp toegeken as beste junior meisieswemmer van die jaar.
Exit mobile version