WAARSKUWING: Abnormale vrag op R71

'n Konvooi met abnormale vrag is tans op 'n slakkepas op die R71.

Motorsiste word gevra om uiters versigtig en geduldig te wees.

Dit is tans onduidelik waarheen die konvooi oppad is, maar daar word vermoed dat die vrag moontlik na Phalaborwa onderweg is.

Wees op die uitkyk vir die vrag op die R71.

 

Exit mobile version