Local newsNews

Hill Top daag ander nou uit

Alle akkomodasie instellings word uitgedaag om 'n skenking te maak aan die Imke fonds.

Die tyd raak min en Eleen Joubert van Hill Top Country Lodge daag nou ook ander akkommodasie instellings uit om ‘n minimum van R500 of meer te skenk vir die Imke fonds.

‘Almal weet dat ons hele gemeenskap betrokke is hierby en dat elke bietjie gaan help’ sê Eleen .

Sy doen ‘n  beroep op alle akkommodasie plekke in Tzaneen, Haenertzburg, Phalaborwa, Hoedspruit en Polokwane.

Die fonds is: Absa bank, rekening nr. 0103 591 0456, tak-kode 632 005, Swift: ABSAZAJJ, BIC: ZA632005 en as verwysing: G994 Imke.
Vir meer inligting skakel: Ilona 076 618 8058 of 072 803 7170.

 

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button