Editor's choiceLocal newsNews

Ondersteun Hoededag en wen heerlike eetgoed

Die Tzaneen tak van die SAVF in samewerking met Letaba Herald loods weer eens vanjaar 'n kompetisie vir Hoededag.

Die SAVF se ‘Wear to Care’ Hoededag vind op 22 Mei plaas (Sien berig elders.)

Besighede of individue word aangemoedig om te deel in die dag deur ‘n prettige hoed te dra.

Neem ‘n foto van julle span of jouself en e-pos dit aan bertus@herald.co.za of minke@herald.co.za

Onthou om ‘n hoed te kan dra moet daar ‘n plakker teen slegs R10 gekoop en ook gedra word.

Die kompetisie sluit Maandag 25 Mei om 12:00, waarna die wenner in die koerant van 29 Mei aangekondig sal word.

Wenners gaan bederf word met heerlike eetgoed.

Alle fotos sal op die webwerf van Letaba Herald (www.letabaherald.co.za) gepubliseer word.

Related Articles

Back to top button