Local newsLocal sportNewsSport

Sandra vang wen-vis

Letsitele Varswater Hengelklub het onlangs 'n kompetisie gehou te Piesangdam Letaba Estates.

Die klub bedank Leon van der Gryp van Zabana wat hulle geborg met die prysgeld en Ghia en Hein van On the Rocks wat hulle fassiliteite beskikbaar stel elke maand vir hengelvergaderings.

‘Dit is wonderlik dat daar nog besighede daar buite is wat betrokke is by die gemeenskap, hierdie mense kan nie anders as om ondersteun te word nie, baie dankie namens die Lesitele Varwater Hengelklub.

” Indien enige hengelaar belangstel om by die klub aan te sluit skakel gerus die volgende lede: Deon Koekemoer, voorsitter by 082 772 6433, Danie Viljoen, ondervoorsitter by 082 807 6623, Carel Buitendach, komiteelid by 082 551 8114 of Hennie Du Plessis, komiteelid by 083 458 9034.”Stywe Lyne”.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button