Milaan is SA se boer van die jaar

Milaan  Thalwitzer is aangewys  as Suid Afrika se boer van die jaar. Tzaneen en omgewing kan met trots die knie buig en ‘n luide applous gee aan Thalwitzer, voorsitter van die Bosveldgroep wat Vrydagaand, 14 November aangewys as die Nasioinale Boer van die jaar. Thalwitzer en sy onderneming was ook die Noordelike  Provinsie  wenner toe …

Milaan  Thalwitzer is aangewys  as Suid Afrika se boer van die jaar.

Tzaneen en omgewing kan met trots die knie buig en ‘n luide applous gee aan Thalwitzer, voorsitter van die Bosveldgroep wat Vrydagaand, 14 November aangewys as die Nasioinale Boer van die jaar.

Thalwitzer en sy onderneming was ook die Noordelike  Provinsie  wenner toe hulle die toekenning van die Landbouskrywers Vereninging van SA Noord vir boer van die jaar ontvang het op 24 Oktober.

Dit is ‘n groot eer dat Thalwtizer, voorsitter en stigterslid van die Bosveld groep aangewys is as Nasionale Boer van die jaar.

Van ‘n klein begin tot ‘n reus in die bedryf gee ons  ‘n saluut aan Milaan en die Bosveld groep met hierdie welverdiende toekenning!

Meer in ons volgende uitgawe.

Exit mobile version