BusinessInternational

Maak skoon sonder sukkel

Hoë gehalte produkte, uiters bekwame personeel, gratis aflewering, sentrale ligging en genoegsame parkering. Dit is wat kliënte kan verwag van Rhino Chemicals wat onlangs hul deure oopgemaak het.

Hoë gehalte produkte, uiters bekwame personeel, gratis aflewering, sentrale ligging en genoegsame parkering. Dit is wat kliënte kan verwag van Rhino Chemicals wat onlangs hul deure oopgemaak het.

Die span by Rhino Chemicals, onder leiding en bestuur van Ralph Petersen Jnr, het etlike jare se ondervinding in die skoonmaakbedryf en dra uitstekende kennis van hul produkte.

Die span is diens geörienteerd en slegs skoonmaakmiddels van die hoogste gehalte word aangehou. Produkte is beskikbaar vir huishoudelike en industriële gebruik.

Rhino Chemicals se sentrale ligging, in Peace Straat oorkant PostNet, en genoegsame parkering verseker gerief. Hulle bied ook gratis aflewering binne 10km radius van die winkel.

Skakel Ralph Jnr kan by 078 294 7272 of die winkel by 015 307 2784 vir ‘n kwotasie. U kan ook aanlyn bestel by info@rhinochem.co.za vir gratis kwotasie & aflewering.

Kliente kan gerus wees dat vriendelike diens van hulpvaardige personeel sal verseker dat hulle wegstap met die regte produkte teen die regte prys. Die groot verskeidenheid produkte sal gou elke huis, kantoor, winkel of fabriek op sy beste laat vertoon, so kom loer gerus in.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button