Spar Tzaneen Tuffy 4-in-1 marathon 2020

Verlede naweek is die jaarlikse Tuffy aangebied. Kyk na die foto's wat deur fotograaf Derius Erasmus geneem is, asook foto's van Herald-personeel wat 'n waterpunt beman het. Die Tzaneen Marathonklub organiseer dié Comrades kwalifiserende resies.

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version