Wokberg Akademie trots op hul leerders

Wolkberg Akademie se trots: Leerders presteer op talle terreine.

Danelle Cherry het tydens die Eisteddfod Limpopo moderne dans groep ‘n diamant erkening ontvang wat beteken dat sy bo 95% behaal het.
Morne Kleinhans het op 25 Maart tydens die Gauteng provinsiale binnehuiseboogskiet kampioenskap nasionaal gekwalifiseer en op 26 Maart 3de plek (brons) verower.
David-nel Grobbelaar, Clarize Olivier en Chloe du Plessis het gekwalifiseer
tydens NTVL atletiek BCVO en neem deel aan SA’s atletiek BCVO op 31 Maart en 1 April op Sasolburg.
Emma van der Walt het tydens die Eisteddfod Limpopo balet groep dubbel goud behaal wat die 2de hoogste is in haar groep.
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version